ACVV maak skoon vir Mandeladag! 07/27/2017 Lede van die ACVV Maatskaplike Dienste en Community Work Programme op Oudtshoorn het verlede Donderdag (20 Julie) ingespring en ’n huis en erf in Smartie Town help skoonmaak as hulle deel vir Mandeladag wat op 18 Julie gevier is. Foto verskaf